top of page

Paternoster People's Partnership

  • Monique Ravenstijn
  • 30 okt 2018
  • 1 minuten om te lezen

Mail van Sanita als bedankje - te leuk om niet te delen.

Naast het Golden Oldies project ondersteunen wij een project wat maakt dat er een extra leerkracht ingezet kan worden. Zodat klassen van 30kinderen haalbaar wordt en de kwaliteit van onderwijs vergroot.

Dag Jan, Ria en Monique,

Hier is n paar fotos van die kinders in die oorvol klasse.

Dit is bykans onmoontlik vir een onderwyser om na behore te onderrig.

Met julle hulp is dit moontlik om 'n ekstra onderwyser aan te stel wat kan help om aandag ook aan spesiale gevalle te gee, wat meer aanmoediging nodig het.

Die skoolgemeenskap waardeer julle bydrae ontsettend baie. Daar is meer as een klas waar ons poog om die kinders te verdeel.Die kleintjies is besig om kaartjies te maak en ek sal dit ook fotografeer en vir julle stuur.

Baie dankie nogmaals

Groete uit sonnig Paternoster.

Sanita

Paternoster Peoples' Partnership

 
 
 

Comments


Uitgelichte berichten
Recente berichten
Volg ons
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Instagram Icon
  • Grey Twitter Icon
bottom of page